Het jy gehoor?

Vandag se grootste stories op SARIE.com

Trots Suid-Afrikaans – Ons grootste stories vandag op SARIE.com was twee onderhoude met van Suid-Afrika se grootste talente.

  • Ons het ook by Jo da Silva (die giftige Gita in 7de Laan) gehoor hoe sy haar skraal lyf hou ten spyte van haar besige skedule. Lees haar dieetwenke HIER.

Nóg op SARIE.com vandag