Jennifer Aniston en haar verloofde, Justin Theroux
FOTO: Instagram  @vanityfair

Jennifer Aniston en haar verloofde, Justin Theroux FOTO: Instagram @vanityfair

Het jy gehoor?

Vanity Fair se portret-ateljee sorg weereens vir Oscar-glans

Jaarliks neem die tydskrif Vanity Fair foto’s van die Oscar-wenners en -gaste ná die swierige seremonie.

En dié jaar het die fotograaf Mark Seliger die glans van die aand vasgevang.

Oprah Winfrey

The “Glory” of @oprah #vfoscarparty

A photo posted by Vanity Fair (@vanityfair) on

Behati Prinsloo en Adam Levine

Check out these Animals #vfoscarparty A photo posted by Vanity Fair (@vanityfair) on

Die filmmaker Judd Apatow en sy vrou, die aktrise Leslie Mann. Die model Kate Upton photobomb hulle.

Gotta love @kateupton photo-bombing Judd Apatow and Leslie Mann. #vfoscarparty

A photo posted by Vanity Fair (@vanityfair) on

Lady Gaga

The @markseliger studio is alive with the sound of @ladygaga #vfoscarparty A photo posted by Vanity Fair (@vanityfair) on

Kyk na nóg van die foto’s HIER.