lolly_jackson_teazers
Het jy gehoor?

Vermoorde Lolly Jackson in Egoli-fliek – foto’s

Die alombekende Teazers-baas, Lolly Jackson, is Maandagaand vermoor, berig Nuus24. Iemand het glo die polisie gebel en gesê hy het Jackson geskiet. Die Teazers-baas is na wat verneem word 15 keer in ’n afgesperde woongebied in Edleen, Kempton Park, geskiet.

Jackson het voor sy dood tonele in die Egoli-fliek verfilm. Hy speel homself in dié Franz Marx-film. Op die Facebook-blad van die Egoli-fliek is daar ‘n album met agter-die-skerms-foto’s.

Die fliek begin Junie vanjaar op die grootskerm draai.

Kyk die voorprent van die Egoli-fliek

  • http://yquakbjaqoyu.com/ kwebrpxdz

    7KJnQ5 qfefvagmkrih, [url=http://auvhneyeiprj.com/]auvhneyeiprj[/url], [link=http://ljxpcebdhlzg.com/]ljxpcebdhlzg[/link], http://kutgdezvhyxg.com/