FOTO: Instagram / @monjamatfield

FOTO: Instagram / @monjamatfield

Het jy gehoor?

Victor Matfield se jongste word twee!

Vandag word Victor Matfield se jongste twee jaar oud, en dit lyk of die klein Tasmin alte lekker verjaar.

Die rugbyspeler en sy gesin bly nou in Engeland, waar hy vir die Northampton Saints rugby speel.

Sy vrou, Monja, het vandag hierdie oulike foto’s van klein Tasmin op sosiale media gedeel:

Happy Birthday liefste Tazzy! #myhartsepunt #liefsteding #mommyto3girls #blessed

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Cake sharing and Birthday discussions… A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Pa Victor het ook met klein Tasmin gespog:

How they grow up in two years. #2yearstoday

A photo posted by Victor Matfield (@victormatfield) on

 

Victor sal aan die einde van die jaar sy rugbystewels finaal ophang. Tot dan geniet die Matfield-gesin hul Engelse avontuur. Gelukkig vir Tasmin het sy nie alleen in die koue Engelse winter verjaar nie. Ousus, Jaime, het op 1 Januarie verjaar. En sy het net so ‘n mooi verjaardagkoek gehad:

Kyk net hul drie dogtertjies, Jaime, Giselle en Tamsin, se avonture sover:

Lekker wegbreek saam met ons pappa! #Flaine#MontBlanc #matfieldsaints @victormatfield

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

 

OLAF !!! #matfieldsaints

 

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Lees nou