FOTO: verskaf

FOTO: verskaf

Het jy gehoor?

Victor Matfield sien uit vir derde dogter se koms

Die voormalige Springbok-slot Victor Matfield gaan binnekort vir die derde keer weer pa word – en hieroor is hy baie opgewonde!

Victor en sy vrou, Monja, is reeds die trotse ouers van Jaime (8) en Giselle (4) en wag nou vir hul “derde prinses” om haar verskyning te maak.

Jaime en Giselle by hul pa FOTO: Facebook

Jaime en Giselle by hul pa FOTO: Facebook

Victor het vanoggend getwiet dat hulle haar oor 5 dae verwag.

FOTO: Instagram @victormatfield

Victor en Monja FOTO: Instagram @victormatfield