prins_william_www.people.com
Het jy gehoor?

Victoria Beckham ontwerp vir Kate Middleton

Victoria het vir Kate ‘n versameling van haar ontwerpe gestuur, en Kate is blykbaar mal daaroor. Volgens die tydskrif OK! bewonder Victoria Kate se gesofistikeerde styl en kan sy skaars glo sy gaan dalk die toekomstige koningin van Engeland help kies wat om aan te trek!

Die twee, wat ontmoet het tydens Engeland se bod om die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2018 aan te bied toe prins William en die voormalige Spice Girl se man, die sokkerheld David Beckham, gereeld tyd saam bestee het, kom baie goed oor die weg.

Die Beckhams is selfs na die koninklike troue op 29 April genooi, en blykbaar is hulle ongelooflik opgewonde daaroor.

Dit is nog nie bekend wie Kate se rok gaan ontwerp nie, maar gerugte doen die ronde dat dit deur die modehuis Alexander McQueen se kreatiewe direkteur Sarah Burton ontwerp sal word.

  • bwiskxvyhrv

    orf9UU fjndurzwmxym, [url=http://bdumgoudqsvn.com/]bdumgoudqsvn[/url], [link=http://napdoxdnnvkm.com/]napdoxdnnvkm[/link], http://ncogmzljnhqy.com/