mans mode

" YouTube

Het jy gehoor?

VIDEO: 100 jaar se mansmodes in 3 minute

Modes het oor die jare gekom en gaan. Oor sommige is ons spyt en oor ander kan ons lag. Mode Glam het onlangs ’n video saamgestel oor hoe mansmodes oor die afgelope 100 jaar verander het. Die video van net drie minute wys die verskillende modes en kapsels wat in dié eeu gewild was onder mans.

Kyk die video hier:

Lees nou: