FOTO: Youtube  Cut Video

FOTO: Youtube Cut Video

Het jy gehoor?

VIDEO: 100 jaar van Italiaanse modes in ‘n minuut!

Cut Video, wat bekend is vir video’s oor verskillende lande se mode- en skoonheidstendense van die afgelope 100 jaar, het gister hul negende video in dié reeks gepubliseer.  Dié keer is dit Italië se beurt. Van styf vasgebinde hare tot los haarmodes en goue juweliersware word vasgevang in hierdie terugblik.  

Lees nou