FOTO: YouTube  buzzfeed

FOTO: YouTube buzzfeed

Het jy gehoor?

VIDEO: Amerikaanse kinders se reaksie op buitelandse kos

Uit die mond van ’n suigeling … Kyk hoe reageer Amerikaanse kinders wanneer hulle middagetes van die wêreld oor vir die eerste keer proe. 

Hulle trek darem nie heeltyd hul neuse vir die kos op nie: “Dalk sal ek in die toekoms minder bevooroordeeld wees,” sê een seun aan die einde van die eksperiment.

Kyk hier na die video wat al meer as 2 miljoen keer gekyk is:

 

Buzzfeed het ook dié video gepubliseer wat wys hoe Amerikaanse kinders ontbyt van die wêreld oor vir die eerste keer eet.

Bron: Buzzfeed

Lees ook

____________

Wie’s ons VOORBLAD-WENNER? Kom kyk en kuier saam!

Dis ons aand van die jaar met glans, bekendes en ons Voorbladfinaliste. Wees op 6 September deel van die rooitapyt-geleentheid wanneer die twee kategoriewenners uit die 10 finaliste aangewys word, en één dan wegstap as SARIE Voorbladgesig 2015. Dis haar gesig wat op die Oktober-uitgawe van SARIE sal pronk, en jy sal eksklusief ’n eerste kopie van die tydskrif in jou hande kan hê. Moenie die opwinding misloop nie!

Optredes deur die sangers Joseph Clark, Corlea Botha en Joshua na die Reën, met Nadia Beukes as gasvrou, sal die aand selfs meer spesiaal maak. Maak seker jy kry plek – koop jou kaartjie nou!

VBGfader 1 voorbladgesig event

Lees meer HIER

Kry jou kaartjie HIER