‘Wyfie’ se Mienke Ehlers: ‘My styl is fun, functional en fabulous’
Een ding is seker en dit is dat Mienke Ehlers ’n besonderse goeie aktrise is. Sy leef haar absoluut in haar rolle in – van die diep emosionele uitbeelding van Dalena in ‘Dinge van ’n kind’ tot haar mees onlangse rol as die begeesterde Mia in ‘Wyfie’.