Candice Swanepoel
Het jy gehoor?

VIDEO: Candice Swanepoel praat oor haar werk met Operation Smile

Ons eie Victoria’s Secret Angel en bekende internasionale model, Candice Swanepoel (24), wat nou in New York bly, was onlangs in Kaapstad om twee veldtogte vir Woolworths se somerreeks te skiet.

SARIE het saam met haar gekuier, en dié video geskiet waarop sy praat oor haar ervaring met die kinders van Operation Smile en hoe dit voel om by die huis te wees.