FOTO Instagram / @robkardashian

Het jy gehoor?

VIDEO: Dié Kardashian is weer enkellopend – kyk hier waarom!

Die volgende nuus gaan vir niemand ’n skok wees nie, maar hier is dit: Rob Kardashian en Blac Chyna is wéér uitmekaar.

via GIPHY

Blac het glo uitgetrek by die huis wat sy met Rob deel en hul dogter, Dream Renee Kardashian, saamgeneem. Rob het onlangs die nuus op sosiale media gedeel toe hy ’n video van Dream se leë kamer gedeel het, berig People.

Kyk die video hier:

Dream is sowat ’n maand gelede gebore en Rob en Blac het selfs die internet se nuutste trend, die “Mannequin”-uitdaging, aangedurf voor haar geboorte.

Kyk die “oomblik” voor Dream se geboorte hier:

Lees nou

VIDEO: Cruz Beckham sing nou ook!

Is Kylie Jenner verloof?

Meghan Markle die meeste gegoogle