Buurtwag-Poster-698x1024
Het jy gehoor?

VIDEO: Die voorskou van ‘Die Buurtwag’

Die splinternuwe kykNET-reeks Die Buurtwag begin binnekort. Die lokprent is pas bekend gestel en dit lyk skreeusnaaks.

Die Buurtwag gaan oor ’n groep mans in ’n buurtwag in Durbanville wat saam groot avonture beleef. Geen wonder die slagspreuk van die reeks is Oorlewing is ‘n spansport nie.

Met geliefde akteurs soos Deon Lotz, Albert Pretorius, Beáte Olwagen en Martelize Kolver en ou bekendes soos Johan Botha, Albert Maritz en Joe Vaz kan dit mos net goed wees!

Kyk hier na die lokprent van Die Buurtwag:

Lees ook