Trevor Noah
FOTO: Facebook

Trevor Noah FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

VIDEO: Dís wanneer Trevor Noah oorneem as The Daily Show-aanbieder

Die plaaslike komediant Trevor Noah gaan op 28 September oorneem as The Daily Show-aanbieder, berig Huffington Post

Hy is vroeër vanjaar aangewys as die opvolger van die huidige aanbieder, Jon Stewart.

Trevor het sy 2.3 miljoen Twitter-volgelinge uitgenooi om nie sy debuut te mis nie.

Hier is ’n voorsmakie van wat jy te wagte kan wees met Trevor as die aanbieder van The Daily Show:

Sterkte, Trevor – jy maak Suid-Afrika trots!

Bron: Huffington Post

Lees nou