FOTO: Instagram  @dunayvanheerden

FOTO: Instagram @dunayvanheerden

Het jy gehoor?

VIDEO: Dunay en Kurt Darren se eersteling skop

Kurt Darren en Dunay verwag binnekort hul eersteling. En hul dogtertjie het vanoggend in ma se maag geskop. Dunay het ’n video hiervan gedeel.

Kurt, wat tans oorsee toer, het net verlede week gesê hoe baie hy sy vrou en ongebore dogter mis terwyl hy in Europa is. En met goeie rede, want die tyd kom nou vinnig nader vir sy en Dunay se eersteling om gebore te word.

Dunay het dié video van hul eersteling se aktiwiteite gedeel.

Sy het hierby geskryf: “Spesiale oggend skoppie #baby #kick #punch #special #pregnant #pregnancy #love #life #treasure #every #moment #new #life #god #is #amazing”

Lees ook