FOTO: Instagram trevornoah

FOTO: Instagram trevornoah

Het jy gehoor?

VIDEO: Eerste advertensie met Trevor Noah as The Daily Show-aanbieder

Die eerste advertensie van The Daily Show met die plaaslike komediant Trevor Noah as aanbieder is gister bekend gestel, berig Huffington Post. Hy neem volgende maand, 28 September, oor as aanbieder van dié gewilde Amerikaanse TV-program. 

Dié 30 sekonde lange video is binne 24 huur 500 000 keer gekyk.

Bron: Huffington Post

Lees ook 

  • Riekie Nel

    video maak nie oop nie