• Pro-afrikaans

    Ek dog Sarie is Afrikaans…. Sies vir julle.

  • Maryke van SARIE

    @Pro-afrikaans. Ons kry die insetsel letterlik 2 ure voordat ons dit met julle deel. Só maak ons seker dat julle die nuutste nuus so gou moontlik uit Hollywood kry.

  • Elzabe Meintjes

    Op hierdie stadium word daar nognie Afrikaans in Hollywood gepraat nie. Wie ook al gekla het omdat insetsels nie Afrikaans is nie