FOTO: Twitter   @couteneycox

FOTO: Twitter @couteneycox

Het jy gehoor?

Video: Ellen toets Courteney Cox se kennis oor Friends

Die 50-jarige aktrise wat veral bekend is vir haar rol as Monica in die treffer-reeks Friends, was Dinsdag 21 April ’n gas op The Ellen Show.

Ellen het Courteney se kennis oor Friends getoets in dié episode, berig Just Jared.

Kyk hier hoe sy gevaar het: