FOTO Facebook 
Santa Shoebox Project

FOTO Facebook Santa Shoebox Project

Het jy gehoor?

VIDEO’S + FOTO’S: Santa Shoebox maak duisende kinders gelukkig

Dis nog 5 weke en dan is dit Kersfees. Maar as jy aan die inisiatief Santa Shoebox deelgeneem het, het jy gesorg dat duisende kinders nou al die Kersfeesgees ervaar.

Kyk net na dié video van kinders in Walvisbaai wat hul pakkies ontvang:

En die vreugde op dié gesiggies:

Het jy die sperdatum gemis? Jy kan steeds virtuele skoenbokse koop vir behoeftige kinders by Pick n Pay – klik HIER.

Nóg Kersfeesgees

Wees deel van ’n landwye Kersfeesgees deur jou beste “Pa-Rum-Pum-Pum-Pum” te stuur aan Pick n Pay en jy kan deel wees van die landwye video saam met Ladysmith Black Mambazo. Lees meer HIER.

 Ladysmith Black Mambazo pick n pay

Lees nou

Kersfees-vrugtekoek

Dankie, Thuli! Ons nooi jou vir ’n vroeë Kersfees

Ikoniese tjips nou soet vir Kersfees!