Justin Bieber
Het jy gehoor?

VIDEO: Justin Bieber terug op verhoog!

Justin Bieber was Saterdag vir die eerste keer in ’n lang tyd weer op die verhoog. Dis noemenswaardig, want dit is die 21-jarige “Baby”-sanger se eerste “full concert” optrede in twee jaar, berig TMZ

Hy het by KIIS FM se Wango Tango in Kalifornië opgetree en sy aanhangers het reeds vier uur voor Justin se optrede begin geraas maak.

Kris Jenner, Kendall Jenner en Hailey Baldwin was deel van die skare.

Justin het dié video van sy optrede met sy 27 miljoen Instagram-volgelinge gedeel.

A video posted by Justin Bieber (@justinbieber) on

Bron: TMZ

Lees ook