Het jy gehoor?

Video: Kim Kardashian wys haar grimeerwenke

Die realiteit-ster kan altyd deur ’n ring getrek word.

 “Baie mense het al vir my gevra waar ek leer om so mooi te grimeer, daarom het ek besluit om dit met julle te deel,” het Kim in haar blog gekryf. “Alles wat ek weet, het ek by my grimeerkunstenaar, Stephen Moleski, geleer.”

“Wanneer jy die video kyk, is die heel belangrikste ding om in gedagte te hou dat elkeen se velkleur en -toon verskil. Vra dus raad by die plek waar jy jou grimering koop, want ek wil nie hê jy moet geld mors op bv. onderlaag wat nie perfek vir JOU is nie.”

[box:full:grey:both]

Op 20 Augustus trou Kim met Kris Humphries en sy het onlangs bekend gemaak dat Vera Wang haar rok ontwerp.

Ons sien baie uit na dié geleentheid en sal vir jou al die aksie hier op sarie.com wys.

[/box]

KYK HIER NA DIE VIDEO:

  • Drienie Lambert

    Sjoe watte pragtige meisie sal beslis ‘n pragtige bruid wees!

  • Milena

    dank voor je goede wensen.Maar ik hoef niet perse egnres te komen’.Vier jaar geleden begon ik mijn blog, midden in de Libanonoorlogomdat ik vond dat het afgelopen moest zijn met oorlog.Ik ging praten over liefde in een land van haat.Het uitgangspunt was als ik er e9e9n zou rakendan was het me genoeg.Inmiddels ben ik terug in Nederland,maar dat uitgangspunt geldt nog steeds.