Robin Williams
Het jy gehoor?

VIDEO: Kyk hoe dié Robin Williams-ewebeeld die ster naboots

Die akteur en filmmaker Jamie Costa lyk op ’n haar na Robin. Hy is veral bekend vir sy Mrs. Doubtfire-impersonasies.

In dié twee-minuut-video bring Jamie hulde aan die oorlede ster, en sê Robin het sy passie vir toneelspeel aangewakker, berig E!Online.

Lees ook