FOTO: Facebook Elizma Theron

FOTO: Facebook Elizma Theron

Het jy gehoor?

VIDEO: Kyk hoe oulik is Elizma Theron se Eli-zé

Die sangeres Elizma Theron se dogtertjie, Eli-zé, raak by die dag ouliker. Kyk net na die skattige video’s wat die trotse mamma op haar Facebook-blad gedeel het. 

Sy het haar duisende aanhangers op dié sosialemedia-platform bedank: “Dankie dat julle saam met ons lief is vir haar. Dis vir my so lekker om te weet dat julle ook sien hoe sy groei.”

FOTO: Facebook Elizma Theron

FOTO: Facebook Elizma Theron

“Sy word net te vinnig groot,” het Elizma onder een video geskryf.

Kyk die video HIER.

“So gesels Eli-zé elke oggend nadat sy wakker word en vertel vir Mamma alles wat sy gedroom het,” is die onderskrif van ’n ander video.

Kyk die video HIER.

Lees ook