Joost hou in Oktober 2013 weer die Webb Ellis-trofee vas 
FOTO: Twitter

Joost hou in Oktober 2013 weer die Webb Ellis-trofee vas FOTO: Twitter

Het jy gehoor?

VIDEO: Lied vir Joost van der Westhuizen

 

Die sangeres Sumi Botha, wat familie van die oud-Springbok-rugbyspeler Joost van der Westhuizen is, het dié lied vir hom geskryf en opgeneem as ondersteuning in sy stryd teen motorneuronsiekte (MNS).

 

Sumi skryf op haar YouTube-blad dat Joost nie slegs haar held is nie, maar ook dat sy familie van hom is. Dié lied is om haar liefde en respek vir hom te bewys. Sumi, wat in Australië woon, het verlede jaar na Suid-Afrika gevlieg om dié lied op te neem.

 

Wat dink jy van Sumi se lied? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!