FOTO: Instagram  misslivalittle

FOTO: Instagram misslivalittle

Het jy gehoor?

VIDEO: Liv en pa Steven Taylor sing saam

Die aktrise Liv Tyler het dié video van haar en haar pa, die Aerosmith-sanger Steven Tyler, op Instagram gedeel.

Die twee sing Frankie Valli se “Can’t Take My Eyes Off of You” in dié video wat binne twee dae byna 30 000 keer gekyk is.

A video posted by Liv Tyler (@misslivalittle) on

Liv het eers in 1988, toe sy 11 jaar oud was, uitgevind dat Steven haar pa is. Sy het Steven se dogter Mia uit ’n vorige huwelik by ’n Aerosmith-konsert ontmoet en dadelik die ooreenkomste gesien, berig People

Lees nou