FOTO: Instagram  michaelbuble

FOTO: Instagram michaelbuble

Het jy gehoor?

VIDEO: Michael Bublé se vrou swanger met baba nommer 2

Die sanger Michael Bublé het gister in ’n oulike video op sosiale media aangekondig dat sy vrou, Luisana Lopilato, swanger is met hul tweede kind, berig Popsugar.

In die video vra Michael aan sy eersteling, Noah, wat in sy mamma se magie is, waarop Noah skreeusnaaks met “baba!” reageer.

Kyk die video hier:

Noah has some news for to tell you …

A video posted by Michael Bublé (@michaelbuble) on


Die gesin het onlangs ’n noue ontkoming gehad toe Noah met warm water gebrand het. Hy is terug by die huis ná hy vir byne twee dae gehospitaliseer was.

Bronne: Popsugar

Lees nou: