Screen Shot 2015-07-20 at 3.16.03 PM
Het jy gehoor?

VIDEO: Nataniël het sy hande vol! Hier’s die finale voorskou

Uiteindelik kan ons vir julle bietjie meer wys! In dié minuut-lange video is Nataniël omtrent gefrustreerd met sy nuwe gas in die Checkers-advertensie.

Kyk hier hoe hy sy oë rol, sy vinger swaai en sy bes doen om vir haar te verduidelik wat alles in haar mandjie móét wees.

Maak seker jy is vanaand voor jou TV wanneer die volledige advertensie vir die eerste keer uitgesaai word.

Kyk die voorskou hier

 Lees ook