FOTO: Lyn Kennedy

FOTO: Lyn Kennedy

Het jy gehoor?

VIDEO: Nataniël is skreeusnaaks in dié Edik van Nantes-flaters

Nataniël en sy broer, Erik le Roux, se splinternuwe TV-program, Edik van Nantes, het hierdie week op kykNET begin wys.

Nataniël is reeds deur die Franse stad Nantes aan die Loire-rivier oorrompel met vorige kuiers by sy jongste broer, Erik, ’n opgeleide sjef wat hier saam met sy gesin woon. Die reeks – met dié twee wat kook en huis herstel – speel grootliks af in ’n leë kliphuis op ’n plaas wat behoort aan die uitgebreide familie van Nathalie, Erik se Franse vrou, wat ook ’n Le Roux-afstammeling soos die twee broers is.

Edik van Nantes het 13 Oktober begin om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 145).

Hier is ’n paar flaters van die eerste episode

Lees ook