FOTO: Facebook The British Monarchy

FOTO: Facebook The British Monarchy

Het jy gehoor?

VIDEO: Prins William, Kate en klein George by prinses Charlotte se doop

Dié video wys hoe die hertog en hertogin van Cambridge saam met hul twee kinders, George en Charlotte, by die koninklike doop opdaag.

Die doop het Sondag 5 Julie in die St Mary Magdalene kerk in Engeland plaasgevind.

Hulle is net die oulikste familie! Prins George se uitrusting is geïnspireer deur ’n soortgelyke pakkie wat sy pa, prins William, na prins Harry, sy jonger broer, se doop gedra het.

Lees ook