Diana
Het jy gehoor?

VIDEO: Prinses Diana se 54ste verjaarsdag herdenk

People het ’n video gemaak ter herdenking van prinses Diana se verjaardag. Sy sou vandag 54 jaar oud gewees het.

Die video wys haar transformasie van jong meisie in 1971 tot volwasse vrou in 1997.

Haar skoonheid is onverganklik!

Bronne: People

Lees ook: