Herman se eerste kookboek

Herman se eerste kookboek

Het jy gehoor?

VIDEO: SARIE se Herman kies beste roosterkoek by KKNK

Watter roosterkoek kraai koning by dié jaar se KKNK? Dit was die taak van plaaslike koskenners, SARIE se Herman Lensing en die Kokkedoor-wenners, Tiaan Langenegger en Mynhardt Joubert, om te besluit. Maar dit lyk nie asof die drie heeltemal saamgestem het nie. 

Herman draai nie doekies om as hy sy opinie oor kos lug nie: “Ek kan sien hulle het margarine gebruik, dit is terrible,” sê hy oor een roosterkoek. 

En ’n ander een beskryf hy weer as die “perfekte hangover cure”. 

Kyk gerus wat dié drie te sê het op Netwerk24 se video

Kyk uit vir dié kosredakteur se kookboek, wat vanaf Mei beskikbaar is: VOORSKOOT 2: Hand vol bestanddele, leeftyd van herinneringe (Human & Rousseau)

Lees ook