Het jy gehoor?

VIDEO: Ski in Oostenryk saam met Kurt, Elvis en SARIE

Kurt en Dunay Darren, Elvis Blue en sy vrou Chiréze Hoogendyk en SuperSport-kommentator Bobby Skinstad en sy vrou, Debbie, het saamgetoer na die ski-dorpie St. Johann, tussen die Wilder Kaizer-bergreeks en die Kitzbüheler Horn-berg in Tirool, Oostenryk.

Lees die volledige storie jou Mei-uitgawe van SARIE. Hier’s ‘n VIDEO met hoogtepunte van ons toer.


[box:full:red:both]

Meer oor Snocomber

Snocomber-toeroperateurs in Oostenryk bied reeds die afgelope 15 jaar ski-vakansies vir Suid-Afrikaners aan na St. Johann en Saalbach in Oostenryk, en Livigno in Italië.
Sowat 25 000 Suid-Afrikaners het al op hul toere gegaan – 2 000 besoekers per seisoen.
Die Europese ski-seisoen strek van die middel van Desember tot die einde van Maart. Livigno is oop tot die einde van April.

Vir meer inligting, bel/faks: +43 535 261 230, selfoon: +43 650 7669 001,
e-pos: ski@snocomber.com, Skype: sandy.rankin/+27 11 0836 838, www.snocomber.com

[/box]

  • elma

    elvis en chireze lyk of jul die tweede wittebrood baie geniet het,jul lyk baie gelukkig saam mag die Here julle seen.Kurt en Dune jul lyk pragtig saam op die foto bly sulke pragtige mense die Liewe Vader sal julle ryklik seen.

  • Zanja

    Die Zahlen vom September 2010:Insgesamt: 95,14 €Die Top 3:1.De:publica 2010(53x)€24.482.Der Twittersommer: Die kleinen und die grodfen Aufreger(42x)€13.593.Urban eoconmy(17x)€7.56Wie man sieht, gibt es diesmal keinen so grodfen Ausreidfer nach oben, daffcr aber siebzehn Artikel, die mindestens einen Euro gebracht haben. Kleinvieh macht auch Mist und Stetigkeit zahlt sich aus. Wenn man die Positionen 1 und 2 vergleicht, sieht man auch, dass sich anhand der Klickanzahl die Einnahmen kaum einsche4tzen lassen.An dieser Stelle noch Mal ein Dank ffcr die Unterstfctzung!