FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

VIDEO: Snaakse onderhoud met Brad Pitt

Die grapjas-akteur Zach Galifianakis het ’n webreeks waarin hy met bekendes onderhoude doen. En hy het met sy droeë humorsin vir Brad Pitt ongemaklik laat voel in dié snaakse onderhoud.

In Zach van Hangover-faam se nuutste episode van sy webreeks, Between Two Ferns, gesels hy met Brad oor sy nuwe fliek, Angelina en selfs oor Jennifer Aniston …

Kyk dié snaakse onderhoud hier:
Between Two Ferns with Zach Galifianakis: Brad Pitt