FOTO: Morné van Zyl

FOTO: Morné van Zyl

Het jy gehoor?

VIDEO: Steve Hofmeyr en Karen Zoid sing saam

Verlede week was Karen Zoid en Bobby van Jaarsveld se weergawe van “Hillbrow” Suid-Afrika se mees afgelaaide liedjie op iTunes. Hierdie week het sy en Steve Hofmeyr ’n ou gunsteling “Lose When You Lie” opgeneem.

Wat dink jy van dié weergawe?

Kyk HIER na Bobby en Karen se “Hillbrow”