trevor-noah-daily-show
Het jy gehoor?

VIDEO: Trevor Noah op ‘Ellen DeGeneres’

Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah is deesdae baie gewild in die VSA sedert hy die aanbieder van The Daily Show geword het. In so ‘n mate dat hy een van die gaste op die gewilde TV-aanbieder Ellen DeGeneres se geselsprogram was. 

Trevor gesels gemaklik met Ellen en maak grappies oor Suid-Afrika. Kyk dit hier:

Die goeie nuus is dit sal nog op plaaslike TV uitgesaai word. Ellen se program is ’n dag of twee agter, so hou M-Net (DStv-kanaal 101) om 17:00 op weekdae dop vir dié episode.

Lees ook