FOTO: Instagram  roz.kelly.morkel

FOTO: Instagram roz.kelly.morkel

Het jy gehoor?

VIDEO: Van boepie tot baba in net 90 sekondes

Dié video wys hoe ’n toekomstige pa elke dag, vir nege maande lank, sy swanger vrou afneem. Soos haar bababoep groei, sien ons ook hoe hul spaarkamer in ’n babakamer verander. Kyk die transformasie van boepie tot baba in net 90 sekondes!

Lees nou