caitlyn
Het jy gehoor?

VIDEO: Voorskou van Caitlyn Jenner se nuwe realiteitsprogram

Caitlyn Jenner se langverwagte realiteitsprogram, I Am Cait, is vanaf 26 Julie op die kassie, berig E!Online. Hier is ’n voorsmakie indien jy nie langer kan wag nie.

“Hoekom het ek besluit om die program te doen? Om my storie te vertel … Ek het nou die geleentheid om myself te wees,” verduidelik Caitlyn.

I Am Cait handel oor Caitlyn, gebore Bruce Jenner, se lewe as ’n transgender-vrou, die “nuwe normaal”, soos sy dit noem.

Bron: E!Online

Lees nou