Het jy gehoor?

Vind jou unieke parfuumpersoonlikheid. Jy kan ook wen!

Jy word hartlik uitgenooi om jou unieke parfuumpersoonlikheid met die hulp van ‘n innoverende selfoon interaktiewe program, Ascent, te bepaal. Die program is ontwikkel deur Aramis Designer Fragrances en is die eerste van sy soort in Suid-Afrika. Danksy die wetenskap van geur word die gebruiker aan verskillende beelde, klanke en geure blootgestel waarna die program bepaal watter van die Aramis parfuums perfek by elkeen se persoonlikheid pas.

JY KAN WEN!

Dié aanbod word eksklusief vir sarie.com-gebruikers aangebied. Die eerste 5 gebruikers wat hul sessie by die volgende winkeltoonbanke bespreek sal elk ‘n wonderlike parfuum van Aramis wen.

Bespreek jou sessie só:

 

30 APRIL – 2 MEI: EDGARS SANDTON, JOHANNESBURG

Skakel Daphne by 011 685 7038 of stuur ‘n e-pos aan info@za.aramis.com

 

5 MEI – 8 MEI: EDGARS CANAL WALK, KAAPSTAD

Skakel Nico of Devin by 021 529 1900 of stuur ‘n e-pos aan info@za.aramis.com

 

13 MEI – 16 MEI: EDGARS GATEWAY, DURBAN

Skakel Jaya of Trish by 031 566 5662 of stuur ‘n e-pos aan info@za.aramis.com

 

Geniet!