FOTO: The Voice

FOTO: The Voice

Het jy gehoor?

‘The Voice’ se Vernon se eerste musiekvideo!

Sy oudisie op The Voice SA het wêreldwyd aandag getrek. Vernon Barnard het One Direction se “Story of My Life” gesing en die gehoor was gaande. En sy mentor, Bobby van Jaarsveld, was in trane.

En nóú, ’n paar maande ná The Voice, het Vernon sy eerste musiekvideo vir sy lied “I Like It That Way” bekend gestel. En sy klank is omtrent besonders. Ons hou daarvan!

Kyk dit hier:

Baie geluk, Vernon!

Lees nou

Voorbladgesig-finalis: Nicola Smit

Supermodel Gisele verdien weer die meeste

Ryan Lochte gaan dansskoene aantrek