Het jy gehoor?

Só het SARIE se mashoof oor die jare verander

SARIE se Augustus 2015-uitgawe spog met ’n nuwe mashoof. Oor die afgelope 66 jaar het dié tydskrif ’n paar facelifts gehad.

Kyk hoe SARIE se voorkoms oor die laaste paar dekades verander het.

Julie 1949 - Desember 1953

Januarie 1954 - Desember 1971

Januarie 1972 - Januarie 1976

Februarie 1976 - Junie 1976

Julie 1976 - Desember 1978

Januarie 1979 - Julie 1994

Augustus 1994 - Desember 1998

Januarie 1999 - Mei 2001

Mei 2001 - Mei 2002

Junie 2002 - Julie 2015

Augustus 2015

  • Hanli Cordier

    1994….R 4-40 vir ‘n Sarie en ‘n FORD LASER is ‘n “blits motor”. Sjoe, hoe baie het verander in 21 jaar se tyd…