Het jy gehoor?

Jou foto op SARIE se voorblad met magcover.com

STAP 1

Klik om die program te laai. Dit sal jou direk na die program neem.

STAP 2

Klik hier op “upload your photo”, kies die foto wat jy voorop wil hê en laai die foto op. Kies ‘n kop-en-skouersfoto met ‘n skoon agtergrond.

STAP 3

Maak seker jou foto lyk goed. Daar is verskeie funksies wat jou sal help om jou foto op, af, links of regs te skuif, of te roteer.

STAP 4

Gebruik die bestaande voorbladprikkels of skryf jou eie deur op “add new headlines” te klik.

STAP 5

Wanneer jy tevrede is, versprei die nuus. Klik net op “save and share this cover”.

SKEP JOU SARIE-VOORBLAD HIER

  • My SARIE voorblad te sien hier: http://www.magcover.com/user/Tandjies
    Ek kon nie die gegewe opskrifte rondskuif en die kleur verander nie.

    Dankie SARIE dat ons ook ons eie voorblad kan skep 🙂

  • 6M9r5z rwlvzeicfigt, [url=http://vaafyeqvehzh.com/]vaafyeqvehzh[/url], [link=http://bxtldqtelykf.com/]bxtldqtelykf[/link], http://cmnyggfwkgmo.com/

  • LIZE COETZEE

    EK KRY NIE DIE UPLOAD LINK NIE!

  • Miri Lange

    Ek kry ook nie die upload nie

  • Melodie Wiggill

    Middag julle,

    Julle "link" werk nie …….

  • ArnoldMARYANNE28

    Every one knows that modern life seems to be expensive, but some people require cash for different stuff and not every man earns big sums cash. Thus to get quick home loans and sba loan would be a correct solution.