Het jy gehoor?

VOORBLADGESIG-FINALIS: Agter die skerms met Annamie de Bruin

Wie is die trotsste op jou omdat jy hier is?
My broer, Philip. Hy’t SARIE gaan koop en hou dit in sy bakkie om vir almal te wys ek is een van die finaliste. Die hele Nelspruit weet al!

Jou beste skoonheidswenk vir lesers?
Gebruik vitamien A. Ek drink elke oggend en aand ’n vitamien A-tablet en smeer vitamien A-serum aan my gesig.

Watter woorde of uitdrukkings gebruik jy te veel?
Cool beans.

Wat laat jou lag vir jouself?
Ek is totaal verstrooid. Ek bêre byvoorbeeld die ketel in die yskas.

Wat is die mooiste aan jou gesig?
My oë. Mense sê altyd vir my wanneer ek gelukkig is, lag my oë en as ek hartseer is, blink dit nie.

Wie is vir jou die mooiste vrou in die wêreld?
Ek is mal oor Kate Beckinsale. Sy’s ’n regte English Rose.


  • Alette

    Hier in Mtunzini word sy beskou as die heel mooiste, van die Boekklub dames, koffie by Pappanui en sy sal ‘n pragtige Sarie Voorblad gesig wees.

  • Michelle

    You truly are one of the most beautiful woman I know!

  • S le Roux

    Sy is pragtig

  • Clary Dicks

    We in Mtunzini would love to have someone as pretty as as she is on the front page of Sarie

  • Zola Hanekom

    Sy is ‘n pragtige voorblad gesig.. Sy is ‘n insperasie vir vrouens om hulle mooi optepas.. Ek wens ek gaan ook nog so mooi lyk op 39.. Alle Sterkte Annamie, jy verdien daardie voorblad.

  • Joeye

    Annemie – ons is trots op jou – ek dink baie vroue sal graag soos jy wil lyk op 39.

    Mag jy baie guns hê met die finale keuse!

    Jou gesig op Sarie se voorblad sal ‘n treffer wees

  • Elsa Cronje

    Annemie, met die mooi oë nog net so pragtig soos altyd. Daar kan nie ‘n beter keuse wees vir Sarie Voorblad nie.

  • Stephne

    Sy is voorwaar stunning!!! Sy hoort op die voorblad, want sy is die heel pragtigste.

  • Ansu Ninan

    Looking good as always Annamie, confident you will win!

  • Junitor

    Annamie looks beautiful, classy and stunning!

  • Janie

    Ek sal verseker nie die die uitgawe mis as jou gesig op die voorblad is nie. Jy lyk sommer vriendelik.

  • Hayli King

    Annamie is truly an inspirational woman. Having the pleasure of dealing with her on a corporate level not only shows her level of commitment to her career but also the human factor whereby she is always willing to do what-ever it takes to benefit those less fortunate that herself.
    Having a strong woman like her is pivotal to those where she is able to lend her voice to them. It shows that she is a beautiful person on the inside and out.

  • Leeann

    Sy sal n baie mooi voorblad gesig maak. Annamie lyk beslis nie 39 jaar nie.
    Baie sterkte.

  • Pakiso Mosehle

    It’s not only the looks that make her my number 1… A true definition of a Beautiful woman… In and Out.

  • Adri Steyn

    Baie mooi foto Annamie, ons hou styf duim vas.

  • Ekmyself

    Jy is ‘n stunning mooi vrou!

  • Bernice Ras

    Wow, hoop ek lyk so voor ek veertig slaan!!! Sterkte, jy verdien om te wen

  • Pat

    Definitief reg vir die voorblad. Mooi Annemie!

    Pat, Uitenhage.

  • Jolande en Richard

    Annamie- Jy is my Vriendin, en Wenner en Voorblad gesig vir Enige Tydskrif!!
    Jy is n ware vriendin om na op te kyk!

    Cool Beans X