FOTO: Twitter  @Claudia_henkel

FOTO: Twitter @Claudia_henkel

Het jy gehoor?

Voormalige Mej. SA Claudia Henkel trou in Maart

Die voormalige Mej. SA Claudia Henkel en haar verloofde, Orin Roesstorff, trou in Maart vanjaar. 

Die aantreklike paartjie is baie opgewonde oor hul groot dag wat om die draai is. Hier is van die foto’s wat hulle al gedeel het ter voorbereiding van hul troudag.

A photo posted by Claudia Henkel (@the_henk) on

#wedding2015 A photo posted by Claudia Henkel (@the_henk) on

Claudia en Orin het in September verlede jaar in Griekeland verloof geraak. Hulle is al vir meer as 3 jaar ’n paartjie.

Ons sien uit om die troufoto’s te sien!

Lees nou