• Joanie Nel

    Dis ‘n wonderlike en broodnodige program. Ons het nodig om te praat en om van gurus in ons eie samelewing te hoor. Jammer oor die stel. Swak beligting en groot spasies laat dit lyk soos die binnekant van n ou geroeste pakhuis. Kyk na The Talk vir wenke vir beligting? Gemaklike sitkamerstel? Koppie koffie in die hand?