FOTO: Patrick Furter

FOTO: Patrick Furter

Het jy gehoor?

Voorskou van Janina van Toks ’n Tjops + Jacaranda FM se trouvideo

’n Hoëveldse storm was nie genoeg om die radio- en TV-persoonlikheid Janina Oberholzer te laat ophou glimlag nie, want die man van haar drome het op haar gewag. En toe trek die wolke oop en die son kom uit …

Die videograaf Gina V Productions het vir SARIE.com dié voorsmakie van Janina en Ryno se trouvideo gegee. Hou SARIE.com dop vir die volledige video!

Kyk na hul troufoto’s HIER. 

BORGE

• Venue, funksiekoördinering en -beplanning, spyseniering, klank en beligting deur Monte de Dios: 071 100 3305, www.montededios.co.za • Dekor deur Eventz and Weddings 076 154 0005, eventz.functions@ gmail.com

• Trourok deur Olivelli Bloemfontein: 051 444 1796, www.olivelli.co.za
• Foto’s deur Patrick Furter: 082 550 0139, www.patrickfurter.co.za

• Uitnodigings en ander drukwerk deur Stiki: 081 803 6807, www.stiki.co.za
• Janina en strooimeisies se hare en grimering deur Follicle Hair Atelier: 012 435 8777, www.folliclehair.co.za • Janina se ma en strooimeisies se uitrustings deur House of Superior Clothing: 012 362 1968, www.superiorclothing.co.za

• Trouringe, Ryno se horlosie en juwele deur Arthur Kaplan: 011 669 5600, www.arthurkaplan.co.za
• Blomme deur The Flower Bucket Waterkloof: 012 460 3259, www.theflowerbucket.co.za

• Wyn deur Excelsior-wynlandgoed: 023 615 1980, www.excelsior.co.za
• Videografie deur Gina V Productions: 084 580 8454, www.ginavproductions.co.za