FOTO: Instagram (@leandiedurandt)

FOTO: Instagram (@leandiedurandt)

Het jy gehoor?

Voorsmakie van Leandie en Bouwer se trouvideo

Die akteurspaar Leandie du Randt en Bouwer Bosch het die afgelope naweek in Potchefstroom getrou.

Die pasgetroude glanspaar het ’n voorsmakie van hul trouvideo op sosiale media gedeel. “Ek kan nie wag om die res te sien nie,” het Leandie op haar Instagram-blad geskryf.

Haar duisende aanhangers is ook opgewonde:  “Wow! ’n Regte egte feëverhaal,” het een geskryf.

Die video is deur Bear with me Productions gemaak.

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!