Het jy gehoor?

Vroue-flieks is groot nuus in 2010

Dié rolprent is gegrond op die Italiaanse regisseur Fellini se 8½ en gaan oor ’n regisseur wat ’n dooie punt in sy loopbaan bereik het en dit moet oorkom. Skryf dit neer in jou dagboek!

Dit begin op 12 Februarie in SA wys.Leon van Nierop, rolprentresensent

Kyk Nine se voorprent

* Kuier agter die skerms van die Vogue-voorbladsessie.

Vogue se voorbladsessie met al die sterre

Vir nog 2010-trends, kry jou Januarie 2010-uitgawe van SARIE. Nou te koop!