FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

Waarom aktrise Julia Stiles se verloofring aandag trek

Die 34-jarige aktrise Julia Stiles is verloof. Hoewel dit op sigself goeie nuus is, is dit Julia se ring wat al die aandag trek – vir ’n baie goeie rede! 

Dié minimalistiese ring het fyntjies op Julia se ringvinger gepronk. Iets wat nié die norm in Hollywood is nie! Glanssterre dra mos gewoonlik diamante so groot soos rotse aan hul ringvinger.

Best Christmas Ever!

A photo posted by @missjuliastiles on

 Daar word veral op Twitter oor dié ring gegons:

Hier is van Hollywood se grootste verloofringe

Lady Gaga se 6-karaat-hartdiamant

And jersey nails#home

A photo posted by The Countess (@ladygaga) on

 

Blake Lively se 7-karaat-ring

Jennifer Aniston se 8-karaat-ring

Kim Kardashian se 15-karaat-ring

Angelina Jolie se 16-karaat-ring

Beyoncé se 17-karaat-ring