FOTO: Me Before You-plakkaat

FOTO: Me Before You-plakkaat

Het jy gehoor?

Waarskuwing: Die ‘Me Before You’-lokprent gaan jou laat huil

Wat gebeur as jy jou sielsgenoot ontmoet, maar hy wil nie meer leef nie? Jy probeer alles in jou vermoë om hom weer in die lewe te laat glo. Me Before You, die internasionale blitsverkoper deur Jojo Moyes, gaan uiteindelik op die silwerskerm vertoon word en die lokprent is vanoggend bekendgestel.

Die Game of Thrones-ster Emilia Clarke en akteur Sam Claflin van die Hunger Games-films is die hoofkarakters, Louisa en Will. Louisa is die rigting in haar lewe kwyt, maar begin dan om Will, ’n kwadrupleeg, te versorg. En albei se lewens verander.

SKERMGREEP: YouTube

SKERMGREEP: YouTube

Kyk die lokprent hier

Moet dit nie misloop as jy verlief was  op die karakters in die boek nie!

SKERMGREEP: YouTube

SKERMGREEP: YouTube

Lees nou