Het jy gehoor?

Wat as James Dean nie gesterf het nie…?

In dié nuwe advertensie word ‘n prentjie geskets van ‘wat as James Dean nié as 24-jarige in ‘n motorongeluk gesterf het nie”. En die resultate is so lewensgetrou dat dit selfs wêreldwyd opslae maak. Hy tree af op ‘n perdeplaas met sy gesin, wen as regisseur ‘n Oscar vir lewenslange bydrae tot die filmbedryf, word ‘n humanitêr in ware Angelina Jolie-styl en lei protesoptogte teen die Viëtman-oorlog. Kyk bietjie….